Deur Carla Botha (Paljas) op 15 February, 2010 , 5:47 pm
Vreemde witgrys en klipperige stuk aarde wanneer ons by die grenshekke aankom. Die taxi bestuurder maak dit ook duidelik dat geen fotos hier geneem mag word nie (bang vir terrorisme) en ek steek maar ewe gedwee my kamera’tjie weer terug in my knapsak.
Deur Carla Botha (Paljas) op 15 February, 2010 , 5:47 pm
Vreemde witgrys en klipperige stuk aarde wanneer ons by die grenshekke aankom. Die taxi bestuurder maak dit ook duidelik dat geen fotos hier geneem mag word nie (bang vir terrorisme) en ek steek maar ewe gedwee my kamera’tjie weer terug in my knapsak.
Deur Willimpie Antekkan op 4 February, 2010 , 5:20 am
Die rede vir die brief aan julle my vrinne en rede vir die lang stilte is weens dat hom Willimpie nie toegelaat was om te skrywe nie en die vonnis en die hofsaak was heeltemal teen my gekant en ek was al reeds November agter in n cheesewagon opad Boland toe vir my toesluit sessie van ses maande of R150 000.
Deur Coos Diener op 18 January, 2010 , 6:47 am
Ek dink in almal se moderne lewens is daar groot stukke grys areas. Die wit en die swart is gereligeer tot die periferie van die lewe. Behalwe vir die fanatici (van enige aard), die dronkes en die wat nie meer wil dink nie.
Deur Henry Jonker op 6 January, 2010 , 12:58 pm
Iets wat ek wel nie verstaan nie is HOEKOM ek verplig moet voel om ’n petroljoggie of sekuriteitswag te tip? Wie de donder (jammer vir die gru beklemtoning) het hierdie instelling gebring? Gee my ’n naam en nommer groot asb want die moet gefoeter word.
Deur Heinrich du Preez op 4 January, 2010 , 11:38 am
Ons kan mekaar maar in die oë kyk en sê 2009 was nie ‘n baie goeie jaar nie, veral nie as ons net na geld verwys nie.
Deur Henry Jonker op 17 December, 2009 , 9:48 am
Baie dankie vir al julle ondersteuning gedurende 2009. Ons het ’n paar interessante planne wat ons graag van stapel wil stuur vroeg 2010 so hou maar ’n oog op die webtuiste.
Deur Coos Diener op 15 December, 2009 , 11:03 am
Die Double Century is ‘n 205km fietsresies wat begin en eindig in Swellendam. Dit word in spanverband gedoen (tussen 6 en 12 ryers). Die spanne word een vir een afgesit en moet op hulle eie die resies voltooi.
Deur Carla Botha (Paljas) op 14 December, 2009 , 5:17 am
Die leefwyse op die eilande is baie liberaal en mense leef baie eenvoudig in huisies van hout of gebou uit baksteen. Hul vra nie baie nie en is vrede-liewende wesens. Selfs die straatbrakke gee pad indien ‘n bromponie in hul rigting sou beweeg of ‘toot’.