Monday 06 September 2010

Skrywer Argiewe

Die kreet van ‘n Neo-Boer

Deur Francois Brill op 19 March, 2010, 12:15 pm

Is ‘n blanke Afrikaans sprekende persoon met ou tradisies maar met nuwe waardes…

Lees Meer >>

Jakkals se kind

Deur Francois Brill op 11 March, 2009, 10:31 am

Onse oom Willem van Jaarsveld had mos die vreeslike probleem gehad met jakkalse en ander goete wat so in die aand kom en sy vee op hol kom ‘sta jaag

Lees Meer >>

Ek is n yster

Deur Francois Brill op 16 October, 2008, 9:50 am

Dit het lank gevat voor ek besluit het om julle te vertel hoe cool ek is, maar ek voel julle is gereed vir dit.

Deur die jare het ek harder geword as yster en rowwer as n tier. Soos julle kan verstaan was dit nie n maklike proses nie, en baie mense het in die slag gebly.

Ek meen kyk maar vi

Lees Meer >>

Die broers J en A

Deur Francois Brill op 9 September, 2008, 10:31 am

Eendag was daar twee broers, J en A. Hulle word toe bekend as die J en A broers en toe later net die JA Broers. Nou ons almal ken n ja-broer. Graag wil ek vandag bietjie tyd afstaan aan hierdie spesie mens wat nie op hierdie aardbol hoort nie.

Lees Meer >>

RESONANSIE!

Deur Francois Brill op 3 April, 2008, 9:04 am

Ek, Brill, het die ouens van resonansie een aand half teen my sin gaan kyk. Wat ek daar op die verhoog gesien en gehoor het was fenomenaal! Na afloop van KKNK 2008 is hulle die eer toegeken as een van die Top 10 produksies by die fees! Nog n groter pluimpie.

Lees Meer >>

Skil-en-al-aartappel slaai

Deur Francois Brill op 18 January, 2008, 6:43 am

Kyk ons almal hou fisies van lekker aartappel slaai maar dit kan sukkel as jy in die middel van die bos is op ʼn Willeklong trip en jy moet die hero in die verhaal wees.

Nou as jy groot en sterk soos ek is, en klaar vir almal bewys het jy kan alles doen moet jy jou staal wys en dan kos maak.(

Lees Meer >>

Hanru Niemand - Tot stilte

Deur Francois Brill op 15 November, 2007, 3:58 am

Hanru Niemand is die Afrikaanse Jacque Brell. Hy is ons nuwe inspirasie in die middle van die nag as jy in jou eie wereld is. Hanru is die stem agter die nuwe CD “Tot Stilte” en as jy dalk n dieper kant tot jou intellek het sal jy hierdie CD aanskaf. Hoor bietjie wat die man te s? gehad het.

Lees Meer >>

BATman die leier van Dikazzins en Radio Suid Afrika

Deur Francois Brill op 6 September, 2007, 5:08 am

“STELLENBOSCH - Daar het onlangs ‘n ligte histerie in beide die musiek- en strokiesgeledere toe dit aan die lig gekom het dat BATman die bestuur van Dikazzins oorgeneem het. BATman het glo die neefs ontmoet tydens hulle onlangse visvangtrippie aan die Weskus en aangesien misdaad in Gotham City rede

Lees Meer >>
Afrigator