Thursday 09 September 2010

Skrywer Argiewe

Seun…kom plaas toe

Deur Willimpie Antekkan op 4 February, 2010, 5:20 am

Die rede vir die brief aan julle my vrinne en rede vir die lang stilte is weens dat hom Willimpie nie toegelaat was om te skrywe nie en die vonnis en die hofsaak was heeltemal teen my gekant en ek was al reeds November agter in n cheesewagon opad Boland toe vir my toesluit sessie van ses maande of R150 000.

Lees Meer >>

Glas met n glimlag

Deur Willimpie Antekkan op 16 November, 2009, 6:10 am

Met ‘n naarheid op homse mag, het Willimpie geberaam en ge-MacGuyver oor hoe om uit die kake van ‘n nagmerrie te ontsnap…en hoe gemaak vraag ek jou? Nou vergin my die verleentheid om gou, soos ‘n traffic kop n ongelukstoneel sou beskryf, vir julle mee te deel en verduidelik…

Lees Meer >>

Plek met die harde sement

Deur Willimpie Antekkan op 17 August, 2009, 12:40 pm

Ekt so half n staan posiesie ingeneem agter die stange (soos wat mens ‘n perd ry op spoed) en knyp-knyp en Ooo-Ooo die spoedmeter gedruk innie rooi dat die Mahindra se valve later opie bonnet dans, maar by ‘n buite huisie moes ek vinnig uitkom…praat so van uitkom.

Lees Meer >>

‘Pawn’ - ografie

Deur Willimpie Antekkan op 6 March, 2009, 7:50 am

Besluit mos laat virleede jaar dat ek genoeg gehad het van die stil lewe hier op Zinkplaatzflakte … JAJAJAJA, dis nou die plek waar ek my naam vertros het met die ‘bossies-van-lekkaruik’ en enige kanse op voortplanting des-moetoe met ‘n plank gewetter het.

Lees Meer >>

Die lekkaruik bossie…

Deur Willimpie Antekkan op 5 November, 2008, 2:33 am

Ek vra om verskoning vir my getroue aanhangers, O.K, aanhanger, O.K, my Ma - dat ek nou eers weer skryf…Ek het verhuis vanaf Pitsonnerkatrol en waar ek nou myself bevind mag ek nie noem tot dat die hof my aansoek vir restraining oder goedgekeur het nie. Dis nou een teen die Blignaut susters, di

Lees Meer >>

Blinde Liefde Deel 2

Deur Willimpie Antekkan op 18 September, 2008, 4:11 am

Nou ek staat nou met die drankies in my hand en bedink myself of hierdie probleem wat soos in DEFNITIEF gaan afspeel, enige fire-exits het.Nee, dis n negative .dammit.

“Wees n man en gee die d?m vroumens haar dop! Is jy n man of n muis?” Spreek die voorbarige Kroegknaap my aan.

Meer soo

Lees Meer >>

Blinde liefde…

Deur Willimpie Antekkan op 11 September, 2008, 8:19 am

Willimpie blaai noudie dag deur Landboukundige Weeklikse Dagblad se Geelblaaie opsoek na n Melkskaap.Wat ek toe op afkom is Liewe Manie.soort van n hoekie vir eensame losmense wat na liefde opsoek is. Daar lees ek vir Willemien 101 raak: “Ek is 29, ontvangklerk, 1,69m, met bruin o? en ligbruin har

Lees Meer >>

Vreemde ontmoeting van die derde tipe…

Deur Willimpie Antekkan op 24 July, 2008, 6:52 am

Willimpie lees nou-die-dag die poll en sien dit gaat oor daai anne outjies van die buitewese en Rev liens .Toe kom dit by my op dat ek al vele stories gehoor het waar Aardbewoners al blykbaar ge- abdukteer is deur hierdie vreemde derde tipes.sit terug en ek deel my gunsteling storie met die wat b

Lees Meer >>
Afrigator