Deur Heinrich Pienaar op 16 July, 2010, 11:57 am
‘n Goeie voorbeeld van ‘n groot maatskappy wat met sy broek op sy enkels gevang is, is Telkom. Die van julle wat ADSL internet het sal weet jy kan nie die ADSL lyn kry sonder om ook ‘n telefoonlyn of voiceline (soos Telkom dit noem) te hê nie.
Lees Meer >>Deur Heinrich Pienaar op 26 March, 2010, 3:05 pm
Sien daar is ‘n fyn lyntjie tussen “Die snaakse Zef ou” wees en die “Die Zef af ou” wees. Ek dink Jack Parow het hierdie haarfyn lyntjie perfek gesny!
Lees Meer >>Deur Heinrich Pienaar op 13 November, 2009, 9:28 am
Nog ‘n manier om besig te lyk by die werk is om, so 3 clicks te gee met jou muis, en dan op die keyboard te werk. Jy wil nie te veel click, want dan weet die mense jy speel op die internet.
Lees Meer >>Deur Heinrich Pienaar op 31 August, 2009, 6:25 am
As almal nou eers binne is en mooi opverdeel in verskillende kampies is die “medisyne boks” van die bakkie afgehaal met allerhande “bestandele” in. Die hoof bestandeel was eintlik die emmertjie teer vir die bosluise en die bottel Terramysin vir enige simptoom!
Lees Meer >>Deur Heinrich Pienaar op 11 August, 2009, 7:13 pm
Die cool kinders het mos altyd agter in die bus gesit, en as jy nou rerig die man was dan het jou meisie ook by jou gesit en jy het so effense drank ruik ook nog aan jou gehad het…
Lees Meer >>