Deur Carla Botha (Paljas) op 15 February, 2010, 5:47 pm
Vreemde witgrys en klipperige stuk aarde wanneer ons by die grenshekke aankom. Die taxi bestuurder maak dit ook duidelik dat geen fotos hier geneem mag word nie (bang vir terrorisme) en ek steek maar ewe gedwee my kamera’tjie weer terug in my knapsak.
Lees Meer >>Deur Carla Botha (Paljas) op 14 December, 2009, 5:17 am
Die leefwyse op die eilande is baie liberaal en mense leef baie eenvoudig in huisies van hout of gebou uit baksteen. Hul vra nie baie nie en is vrede-liewende wesens. Selfs die straatbrakke gee pad indien ‘n bromponie in hul rigting sou beweeg of ‘toot’.
Lees Meer >>Deur Carla Botha (Paljas) op 9 December, 2009, 6:21 am
As mens klein is droom mens gereeld… Veral wanneer dit by vinnige, mooi en duur motors kom. Selfs as sportfanatikus droom mens van ‘n kaartjie na ‘n olimpiese spele of selfs die F1. Soms moet mens net hard genoeg droom want wie weet, net dalk word jou wildste drome waar…
Lees Meer >>Deur Carla Botha (Paljas) op 10 October, 2009, 4:45 am
Laastens, die eerbare knights of the love table. Eerlik, opreg, sterk van karakter, wagtend… Soekend na daai soulmate. Maar keer op keer moet hul eers veg teen die trop wolwe, daai paaiende plesierdiere uit op die jag.
Lees Meer >>Deur Carla Botha (Paljas) op 1 October, 2009, 12:08 pm
Ja, dis warm. Tussen 37 en 44 grade die afgelope 3 weke MAAR… Dis nie dit hitte wat so erg is nie maar meer die humiditeit wat voel of dit jou aan die keel gryp elke keer as jy by ‘n gebou uitstap.
Lees Meer >>Deur Carla Botha (Paljas) op 14 August, 2009, 12:05 pm
Dit vloek en skel (sal enige matroos op ‘n goeie brandewyndag ore aansit), ‘n bottel wat êrens aan skerwe spat en dan nog ‘n paar: “ek sal jou so hard bl*ksem dat jou &%#@…”
Lees Meer >>