Deur Riaan Coetzee op 28 April, 2010, 6:48 am
Toe maak Fielies die Smouskabouter sommer sy eie naam op. Hy wil Spaar ook franchise maar die ander kabouters wil net heeldag sampioensop maak en die feetjies se vlerkies vryf!
Lees Meer >>Deur Riaan Coetzee op 5 November, 2009, 9:53 am
Ek gly in die water in. So stil soos net EK kan. Wat beteken die haaie hier naby ons se familie neffens die Kaliforniese kus weet nou van my. Met ‘n begeesterde trek op my gesig en ‘n hol kol op my maag. Magtag man, jy onlangs daai tande gesien?
Lees Meer >>Deur Riaan Coetzee op 16 October, 2009, 10:23 am
Loop al in die rondte in die sitkamer vanaf 17:00 tot 22:00, terwyl jy ‘n nat sak van ongeveer 4-5 kilogram dra. Sit die sak tienuur neer en stel jou alarm vir middernag en gaan slaap. Staan om middernag op en loop weer in die sitkamer met die sak tot 1:00.
Lees Meer >>Deur Riaan Coetzee op 13 October, 2009, 5:53 am
Word ek so 3 uur se kant wakker met ‘n linkersy wat voel of ‘n tandarts hom ingespuit het, so dood is hy. Vat my toe so ‘n paar sekondes om uit te werk wat nie meer dieselfde is nie. Toe besef ek!
Lees Meer >>