Deur Henry Jonker op 29 June, 2010, 10:05 am
Nou afhangende van hoe en wat die knaap die vorige aand geëet het, kan hy dit vir jou lewensgevaarlik maak as sy maag nou besluit om te laat loop soos wat gebeur het met Francois. Party plekke wou ek die bakkie net laat gaan het en my lewe red want geen mens kan daai goed binne hou nie.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 6 January, 2010, 12:58 pm
Iets wat ek wel nie verstaan nie is HOEKOM ek verplig moet voel om ’n petroljoggie of sekuriteitswag te tip? Wie de donder (jammer vir die gru beklemtoning) het hierdie instelling gebring? Gee my ’n naam en nommer groot asb want die moet gefoeter word.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 17 December, 2009, 9:48 am
Baie dankie vir al julle ondersteuning gedurende 2009. Ons het ’n paar interessante planne wat ons graag van stapel wil stuur vroeg 2010 so hou maar ’n oog op die webtuiste.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 28 October, 2009, 6:53 pm
As hy my NIE skakel nie, sal ek more in my bakkie klim, sy venster uit skop (sal eers seker maak niemand is agter die venster nie) en dan…ek het nog nie so vêr gedink nie.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 14 October, 2009, 12:14 pm
Die jaar wil ons iets anders probeer want nie almal hou van ’n formele ding nie, so daar was besluit om ’n lekker informele kuier te hou dan is daar geen pressure van mooi aantrek, hare was en tande borsel nie. BALK TOE!
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 6 September, 2009, 6:19 pm
Die ouens lyk sleg en gisteraand het sy merk duidelik gemaak. Hierdie lywe moet nou op ’n vliegtuig kom – aai hoekom doen ons dit aan onsself.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 28 August, 2009, 1:35 pm
Hardloop soldate vandag dan nie meer genoeg met sandsakke en teerpale rond nie? Waar is daai 30min opf*k sessies waar jy wens dit is nou liewers makliker om dood te wees as om nog enige beweging verder te doen…
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 16 August, 2009, 4:44 pm
Die volgende oggend is almal vroeg uit die vere en na so 45min se sukkel het ons weer die roete gekry, maar dit was nie lank nie of die het dood geloop. Daar word +/- ’n uur gesoek na die verdomde roete – berge op en berge af, maar niks nie.
Lees Meer >>