Monday 06 September 2010

Skrywer Argiewe

Liefdes Woorde

Deur Elizca Stemmet op 27 August, 2009, 4:10 pm

Ek het self “liefdes woorde” gaan Google en waar as wragtag, tweede van bo is Willeklong se artikel… “Wat is ware liefde”.

Lees Meer >>

Om te trou of nie te trou…SOS

Deur Elizca Stemmet op 6 August, 2009, 1:05 pm

Hoekom is dit so belangrik vir ons om te trou? Is dit nie net genoeg om saam te bly en jou lewe met die ander helfte te deel nie?

Lees Meer >>

Waar is Riaan?

Deur Elizca Stemmet op 5 June, 2009, 9:19 am

Dit wil voorkom asof Riaan self nie seker is waar Riaan vandaan kom nie, maar het al verskeie stories van sy oupa gehoor van sy familie maar ken nie die details nie.

Lees Meer >>

Swak Radiostasies, swak

Deur Elizca Stemmet op 1 June, 2009, 6:20 am

Radiostasies sê hulle cater vir die mass, maar wragtig, hoekom hoor mens die selfde genre oor en oor? Cater se gat.

Lees Meer >>

Verkeersreëls op die N1 101

Deur Elizca Stemmet op 1 April, 2009, 6:35 am

Baie mense skryf altyd wat die regte ding is om te doen op paaie en in verkeer, ek het belsuit ek gaan die teenoorgestelde doen, ek gaan bietjie voorstelle maak hoe jy jou mede motoriste warm onder die hals kan kry.

Lees Meer >>

Koos Kombuis

Deur Elizca Stemmet op 26 March, 2009, 9:27 am

In plaas van ‘n vervelige intro, begin ons sommer dadelik met die lekker vrae, dis mons hoekom jy eintlik hierdie onderhoud lees, nie waar nie?

Lees Meer >>

Was jy op die N1 vanoggend?

Deur Elizca Stemmet op 24 March, 2009, 10:48 am

Ek sit en dag droom vanoggend op die N1 op pad Kaapstad toe en teug aan my sigaretjie toe ek uit my regter kant se oog ‘n Toyota Corolla sien ry…en toe ek beter kyk toe sien ek hierdie kar het ‘n groot Willeklong sticker op.

Lees Meer >>

Ek is ‘n Roker

Deur Elizca Stemmet op 10 March, 2009, 10:49 am

Ek rook in my kar, wat ek betaal…so hou op om vir my vuil kyke te gee in spitsverkeer as ek my sigarettjie in my kar sit en rook, en nee, ek gooi nie my toppie by die venster uit nie, ek gebruik actually my asbakkie

Lees Meer >>
Afrigator