Monday 06 September 2010

Skrywer Argiewe

2010

Deur Heinrich du Preez op 4 January, 2010, 11:38 am

Ons kan mekaar maar in die oë kyk en sê 2009 was nie ‘n baie goeie jaar nie, veral nie as ons net na geld verwys nie.

Lees Meer >>

Twee dinge waaroor jy nie mag praat nie

Deur Heinrich du Preez op 18 March, 2009, 6:41 am

Daar is twee dinge waaroor jy nie mag praat nie… Godsdiens en politiek! Dit hoor jy altyd wanneer mense debateer en elkeen sy mening lig oor een van die twee onderwerpe

Lees Meer >>

Cinderella en die glas skoentjie

Deur Heinrich du Preez op 12 March, 2009, 6:28 am

My storie het nie baie baie lank terug in ‘n land vêr vêr van hier begin nie. Nee, my storie het sommer twee jaar terug begin… die dag toe ek vir Cinderella aangestel het om by my te werk

Lees Meer >>

Wat is ware liefde?

Deur Heinrich du Preez op 9 March, 2009, 7:25 pm

Vir my was liefde in die laerskool om vir ‘n meisie te vra om te kys, en as sy ja sê is jy in die sewende hemel. Haar naam word met koukie op jou skool tas geskryf en met tippex op jou penne blikkie

Lees Meer >>

Is ons almal net

Deur Heinrich du Preez op 3 March, 2009, 6:19 am

Is ons almal net ‘n deeltjie van ‘n groter legkaart? En dan, is ons net weer ‘n deeltjie van ons eie legkaart…Dit klink na iets uit ‘n sci-fi fliek…

Lees Meer >>

To groom or not to groom…

Deur Heinrich du Preez op 22 January, 2009, 2:51 am

Grooming has been around since the beginning of time… not really the beginning of time if it includes cavemen. These guys had long hair, long beards and most probably even longer bodily hair.

Lees Meer >>

Ons krieket kan by die rugby manne leer…

Deur Heinrich du Preez op 18 January, 2009, 2:00 am

Ek dink ons krieket keurders moet bietjie leer by ons rugby manne. As ons elke 7 s toernooi wou wen waaraan ons deelneem, het ons sekerlik vir Brian Habana, Jean de Villiers en Jacques Fourie in die 7 s span gehad.

Lees Meer >>

Musiek in jou ore

Deur Heinrich du Preez op 17 January, 2009, 8:18 am

Ek het gister seker een van die mooiste stories gehoor in n baie lang tyd. Dit is een van daai goed voel stories, wat jou baie laat dink aan wat jy elke dag in jou lewe doen.

Lees Meer >>
Afrigator