Deur Neill Valentyn op 3 June, 2010, 2:52 pm
Ek kon dit nie glo nie…hier sit ons op Kaapse treinstasie en ons is reeds minus 1 man! Die babbelas knou nog aan my van die vorige aan se groot troue, maar al wat ek wil hê is om op onset rein te klim en te ry. Ongelukkig is Ruan laat en die tyd raak min…
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 20 October, 2009, 5:50 am
The panty collection had to be taken down in June 1983 after a Dominee/Reverend had tea at the hotel and reported this “unholy” practice to the police. Needless to say the policeman who was responsible for the confiscation of the panties, was thereafter called “Panty’ Basson by everyone who knew.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 9 October, 2009, 9:57 am
Na ‘n gesukkel tot in privaat plase, oor berge, verby skape en volstruise en plaasvolk wat die ou klein bakkie’tjie aankyk kom ons tot die einde van die pad en voor ons le ‘n rivier. Iewers het ons aangejaag.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 8 October, 2009, 12:54 pm
Die wêreld om ons verander met elke kilometer. Eers is dit sulke bossie veld en dan weer grasse. Later sien ons oop vlaktes met net swart klippies wat in die middag-son blink en later weer sulke velde vol vygie-plante.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 27 September, 2009, 6:58 am
Verby die ski-hut sien ons so ‘n loodregte krans met ‘n paadjie wat volg…ons knak geestelik en loop sit sommer daar en kry onsself weer van voor jammer.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 1 September, 2009, 6:35 am
Dus die idea wat die laaste ruk in my kop weer kweek. Navorsing is gedoen en roetes is na gekyk. Eers is heel lawwe ideas van 6 lande toer beplan, maar soos mens meer nugter na die tyd en geld beskikbaar kyk, so raak die plan realisties.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 17 March, 2009, 8:06 pm
So daag ek en Ricky mos Vrydag in die Paarl op by Vic, sonder dat ons enige benul het waartoe ons gaan nie. Ou Vic se gat juk maar net, ons s’n ook en daar is besluit om ‘n rigting in te voeter en te sien wat voor ons in val
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 18 July, 2007, 1:09 am
I found myself sitting quietly under a duvet Saturday morning/afternoon at about 12:00, still nursing the wounds of another Springbok (albeit a B side according to most) loss and contemplating the possible effects of the consumption of some muscadel or jerepico (lekker soetwyn) upon my fragile stat
Lees Meer >>