Deur Willeklong op 16 July, 2008, 8:09 am
Dit is darem snaaks hoe elke man dink dat hulle bakkie die beste is. Die Revman het tot die ongelooflike gevolgtrekking gekom dat n man se bakkie net die verlengstuk van sy ego is. Harde woorde, maar seker die waarheid.
Lees Meer >>Deur Ruan de Kock op 19 February, 2008, 4:44 am
Vir iemand wat, toe hy n jong klong was, go karts gery het op Kilarney (teer), was die naweek se Dirt Karts by Dirt and Dust vir my nogal iets anders.
Dit het vir my net weer gewys dat die mensdom net nie tevrede kan wees met sy huidige uitdagings nie en altyd dryf vir iets nuts, anders e
Lees Meer >>Deur Elizca Stemmet op 30 November, 2007, 1:32 am
Kyk, Stemmie (my pa) glo aan die volgende; voor jy enigsens daaraan kan dink om motor te bestuur of te besit moet jy die volgende kan doen:
1)Water en olie check van motor
2)Bande omruil
3)Motor kan jump start (met en sonder jumper cables)
So dit is in my kop ingeprent en ek was nou al n pa
Lees Meer >>Deur Ruan de Kock op 26 November, 2007, 3:42 am
Toyota het al n paar monster suksesstories hier in SA gehad. Een van die laastes was die populere RunX. Daar is egter besluit dat hy sy doel verrig het en n plaasvervanger nodig is. So enter die nuwe Toyota Auris. Ook het Toyota besluit om met die nuwe Auris n bietjie hoer segment van die mark
Lees Meer >>Deur Ruan de Kock op 12 November, 2007, 2:07 am
Elke kar het n “badge”, maar wat beteken dit eintlik vir mense. Daar is soveel belangrikes daar buite. GTI, GSI, RXI, M, AMG, die lys gaan net aan en aan. Dis daardie top karre in n reeks, die wat die reels so bietjie breek.
Nou vir mense wat karre sien net as n manier om van punt A tot punt B
Lees Meer >>Deur Boerbok op 30 January, 2007, 8:55 am
Nou kyk, ek is nie een wat myself n rat voor die o? laat draai nie, maar ek let nou al iets op wat my begin laat wonder.
Ek is maar partykeer die tipe wat hou van roetine; ek maak Buks byvoorbeeld net by een garage vol, behalwe as ek absoluut moet volmaak en dan soek ek gewoonlik dieselfde compa
Lees Meer >>Deur Ruan de Kock op 21 September, 2006, 12:37 am
Daar is net n paar dinge in die lewe waarvoor iemand in die reen en modder sal staan en dit nog steeds geniet. Een van di? is definitief “rally”! Hierdie naweek was die Subaru Cape Rally in die Moorreesburg omgewing. Hierdie een is n groot een op die kalender en daar was geen kans dat n bietjie
Lees Meer >>Deur Ruan de Kock op 31 July, 2006, 10:05 am
Hopenlik het julle almal al gehoor van die nuwe kar maak wat die Suid Afrikaanse motor mark betree het. As julle nie het nie - lees verder want dit is exciting!
Seat wil op hulle eie staan, maar einlik behoort hulle aan VW en meeste van hulle karre se lewens begin as n VW. Maar toe doen hulle
Lees Meer >>