Deur Elizca Stemmet op 26 March, 2009, 9:27 am
In plaas van ‘n vervelige intro, begin ons sommer dadelik met die lekker vrae, dis mons hoekom jy eintlik hierdie onderhoud lees, nie waar nie?
Lees Meer >>Deur Elizca Stemmet op 5 March, 2009, 9:33 am
Willeklong het die geleentheid gekry om so paar vragies na Gareth Cliff se kant te gooi en ons het die geleentheid met beide hande gegryp, aangesien dit klink of die man altyd baie te sê het…
Lees Meer >>Deur Boerbok op 16 December, 2008, 11:06 am
Raaitt. So aKing is vir niemand meer onbekend nie, veral na “The Dance en “Safe as Houses op 5FM was. Soos altyd het Willeklong ons ou buddies nadergetrek, n dop ingejaag en toe praat ons so bietjie!
Lees Meer >>Deur Boerbok op 8 October, 2008, 12:10 am
Willeklong het hierdie maand een van die snaaksste, skerpste ouens in die Afrikaanse musiekbedryf, Andries Vermeulen, vasgekeer en met hom gesels. Andries is beide musikant en verteller, as t ware n entertainer , eerder as net n musikant en sy gewildheid is besig om vinnig te klim.
Lees Meer >>Deur Boerbok op 4 September, 2008, 1:54 am
Elbe van der Merwe is sag op die oog. Dit is wat Willeklong besluit het… en Willeklong is altyd reg. Na n bietjie navorsing is dit ook bewys, want juffrou Van der Merwe het nogals die Sports Illustrated se “nuwe model soektog” in 2007 gewen, asook die Revlon Supermodel kompetisie!
Lees Meer >>Deur Boerbok op 4 August, 2008, 1:11 pm
Van Coke Kartel (VCK) is een van die splintergroepe van die oorspronklike Fokofpolisiekar wat bestaan uit Francis Van Coke, Wynand Myburgh en Justin Kruger. Hulle doen baie goed in die Suid Afrikaanse mark, is benoem vir n SAMA en verder speel hulle verskeie venues aan die brand.
Lees Meer >>Deur Willeklong op 3 July, 2008, 1:10 pm
Ons gesels vandag met Stefan Lindeque, die driemalige Wereldkampioen en nuutgekroonde Blueprint SA kampioen in die sportsoort wat jou binnegoed in die oseaan agterlaat. Ja, dit is daai mal ouens wat die Trans Agulhas jaag met opblaasbote.
Lees Meer >>Deur Elizca Stemmet op 2 June, 2008, 3:57 pm
Willeklong isn t all about Afrikaans music only, we also support English and any other local bands! So spare a few minutes of your time and read a bit more about Skyeclad, a band worth listening to!
Lees Meer >>