Monday 06 September 2010

Blikbord

Broodpoeding

Deur Anine Fourie op 22 September, 2009, 9:07 am

Broodpoeding bly maar een van daai lekker goed wat mens net nie genoeg van kan kry as jy eers begin peusel het nie.

Lees Meer >>

Lekker Koningklip-Potjie

Deur Christo van der Merwe op 16 September, 2009, 6:23 am

Waar aan dink jy as iemand sê ons gaan pot maak vanaand, soos meeste van ons dink ons dadelik aan die gewone potjie, ‘n lekker skenkel potjie of beesstert potjie.

Lees Meer >>

Gebraaide prawns

Deur Anine Fourie op 21 August, 2009, 2:09 pm

Die resep is vir al die girls. Almal van ons probeer mos maar die gewiggies onder beheer hou…dit beteken mos nou onder andere dat jy nie té laat in die aand moet eet nie, veral nie daai lekker tjoppies wat jy ingepak het braai toe nie.

Lees Meer >>

Maklike kerskoek

Deur Boerbok op 27 November, 2008, 12:52 am

Dis weer amper Kerstyd en tyd vir daai lekker kerskoek. Omdat ons by WK taamlike fynproewers is, het ons dit goedgedink om hierdie resep te deel wat ons ?rens raakgeloop het. Dis ‘n baie maklike resep vir ‘n kerskoek, spesiaal vir hierdie tyd van die jaar.

Bestanddele:

1 Koppie (skoon) Water

Lees Meer >>

Superlekker Sosaties!!

Deur Willeklong op 30 October, 2008, 2:49 am

Sosaties op die maklike manier!!

Hier is ‘n vinnige en lekker resep vir die manne wat onverwags en onvoorbereid gevang word deur ‘n paar tjommas en die vroue, veral as die vroue nie altyd lus is vir die lamstjoppie en sy lieflike vetjies nie!!!

Bestandele:

500g beesfillet o

Lees Meer >>

Reels van braai

Deur Willeklong op 6 June, 2008, 3:26 am

1) Doen so bietjie moeite met jou aankoop van jou vleis.
‘n Braai is mos ‘n ernstige ding, so benader jou aankope ook so.
In die ou dae was jou slagter amper familie.
Jy het hom immers meer gesien as jou dokter.
Deesdae is dinge soveel makliker en onpersoonlik.
Rakke

Lees Meer >>

Wit Exhaust brousel…

Deur Willeklong op 7 February, 2008, 6:14 am

Hierdie resep het so n reputasie onder ons vriende dat dit al heelwat name het, byvoorbeeld kompressie kos en wit exhaust . Maar vir die meeste is dit sommer net BROUSEL!

Die BROUSEL is op sy lekkerste saam met n vars gebakte brood, plaas botter en n lepel. Die resep kan in enige hoeveelhe

Lees Meer >>

Skil-en-al-aartappel slaai

Deur Francois Brill op 18 January, 2008, 6:43 am

Kyk ons almal hou fisies van lekker aartappel slaai maar dit kan sukkel as jy in die middel van die bos is op ʼn Willeklong trip en jy moet die hero in die verhaal wees.

Nou as jy groot en sterk soos ek is, en klaar vir almal bewys het jy kan alles doen moet jy jou staal wys en dan kos maak.(

Lees Meer >>
Afrigator