Deur Flip du Plessis op 15 March, 2010, 5:40 pm
Daars baie redes hoekom jy nie vrywillig van ‘n rots spring in onbekende roesbruin waters nie. Jy kan iets breek, ‘n rooi geklapte pens kry of nooit weer kinders maak nie. En dis moeite.
Lees Meer >>Deur Coos Diener op 18 January, 2010, 6:47 am
Ek dink in almal se moderne lewens is daar groot stukke grys areas. Die wit en die swart is gereligeer tot die periferie van die lewe. Behalwe vir die fanatici (van enige aard), die dronkes en die wat nie meer wil dink nie.
Lees Meer >>Deur Coos Diener op 15 December, 2009, 11:03 am
Die Double Century is ‘n 205km fietsresies wat begin en eindig in Swellendam. Dit word in spanverband gedoen (tussen 6 en 12 ryers). Die spanne word een vir een afgesit en moet op hulle eie die resies voltooi.
Lees Meer >>Deur Flip du Plessis op 4 November, 2009, 1:43 pm
As jy in die 80’s grootgeword het sal die prentjie vir jou bekend wees: die swart vloeiende lokke, die uitgebeitelde gesigsuitdrukking, die pyl-en-boog, die spagetti-top frokkie, die weermagstewels wat met koue doelgerigtheid opgereig word, die finale verbind van die rooi kopband…alles op die maat van ‘n A-team tune.
Die toneel het homself verlede maand herhaaldelik reg [...]
Deur Coos Diener op 29 October, 2009, 5:51 am
Ek dink nie ek sal ooit ‘n wedloop klassifiseer “as not for the faint-hearted”, maar die Kopbeenskloof trail run is definitief nie vir die faint-hearted. Dis baie rof en meer van ‘n trial run as ‘n trail run.
Lees Meer >>Deur Marnus Laubscher op 22 October, 2009, 6:12 am
Bulle is ongetwyfeld die beste. Hulle het nie saterdag swak gespeel nie, dit was egter net Noord-Suid yster rugby op sy beste. Die WP is oppad boontoe. Uiteindelik is die unie besig om iets reg te doen en hopelik kan mens volgende jaar na ‘n stewige Super 14 veldtog uitsien.
Lees Meer >>Deur Coos Diener op 2 September, 2009, 5:23 pm
Die Trans Baviaans staan bekend as die langste enkelskof bergfietsresies ter wêreld waar in spanverband deelgeneem word. Nogals ‘n mondvol en met goeie rede.
Lees Meer >>Deur Marnus Laubscher op 27 August, 2009, 7:27 am
Geagte Graham en Robbie, verskoon maar dat ek hierdie e-pos (ek skryf maar ‘n e-pos sedert briewe deesdae flippen kommin is) so aan albei van julle stuur. Lees maar die hele ding, ek dink jul albei sal baat vind daarby. Pieter en die UWE IRB, neem asseblief ook net kennis.
Lees Meer >>