Deur Henry Jonker op 21 November, 2008, 12:25 am
So jy weet jy kan braai, en so af en toe wys jy jou slag in die kombuis ook. Probleem is net, die tjoppe en die braaiworsvetjies spat so op die vuur, dan land dit op jou Sondaghempie en dan is Mamma weer moeilik vir jou. Dan moet jy weer self die hempie druk-druk onder die badkraan terwyl Mamma staa
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 13 November, 2008, 2:18 am
Die eerste fase van die WK klerereeks loop klopdisselboom. Ons gaan wel ‘n aanpassing of twee aan die dames gholf hempies maak met die volgende bestelling, maar verder was die terugvoer sover nog net goed.
Parma is amper klaar met die nuwe khaki reeks te finaliseer. Die reeks gaan vir eers net
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 15 October, 2008, 7:14 am
Hos tokkelos alle vrinne. Maggies, is dit darem nie n mooi dag vandag nie. Skande dat ons so by die werk moet wees! Ons moet gaan stof opskop ?rens in hierdie mooi land van ons.
Net weer n vriendelike herinnering dat van die WK gear nou beskikbaar is by De Plate Kompanjie se Hossewa stalletjie
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 5 October, 2008, 2:04 pm
Na baie aanvraag vir WK vlae het ons besluit om ‘n paar nuwes te maak. Daar is net ‘n sekere hoeveelheid beskikbaar so as jy jou hande op een wil kry moet jy spring.
Die vlae is beskikbaar op ons aanlyn winkel, www.padstal.co.za, en om dinge net meer interessant te maak is daar ‘n nuwe kredie
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 2 October, 2008, 2:32 am
Soos alle goeie goed moes hierdie kompetisie ook tot ‘n einde kom. BAIE dankie vir al die inskrywings en wonderlike idees.
Daar is darem ‘n vrag kreatiewe mense daarbuite.
Ongelukkig kon daar net 3 wenners wees. Ja ja, ek weet ons almal smag om ietsie soms te wen, maar moenie dat dit jou sp
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 3 August, 2008, 9:27 am
Maak nie saak waarmee jy van punt A tot by punt B kom nie, dit MOET ‘n WK plakker op h?.
Al ry jy nog met jou ouma se 1850 VW Beatle en jy stres dat die antie jou gaan plat wetter as jy haar ryding gaan beplak moet jy haar hierdie guns doen waarvoor sy jou ewig dankbaar gaan wees en laat haar sp
Lees Meer >>Deur Willeklong op 28 July, 2008, 11:38 am
Dames en manne, dit is tyd om julle weer bietjie in te lig oor die goudste van goud. Die uber kazoeber van uber kazoebsters. Die verskil tussen styl en vuil. Die rede hoekom Italiaanse dames vrek oor die Revman. Die WK klerereeks. (en jy het dit geweet!)
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 9 July, 2008, 2:24 pm
As jy lanklaas met jou broek op jou enkels gevang is en jy voel daai warm gevoel om dit weer te beleef (gelukkig gaan jou klein sussie die keer jou nie sien nie) dan moet jy dalk die volgende uitgawe, of dalk die een daarna (is self nog nie 100% seker nie) van FHM koop.
Die skokkende nuus is dat
Lees Meer >>