Monday 06 September 2010

Die Comeback Kids

Nuwe era, nuwe probleme!

Deur Bull op 20 June, 2008, 8:22 am

As jong knaap het ek nooit gedink ek sal ooit hierdie ydellike woorde gorrel nie, maar ek is nou gatvol vir girls wat hulle klere voor my afruk en k*k skreeu soos “Bull maak my joune!!”.

Mens kan ook net soveel vir jou land en dierspesie doen, maar nou dat die jare teen my begin tel en ek my dosi

Lees Meer >>

Nuustak! Nuustak! Part 2 van RevSoutRob

Deur Hansie Dorper op 22 February, 2007, 5:23 am

In een van die vorige artikels is berig dat Revvie aka Revman aka Da Reverand aka Steyn ooitjies agterin bakkies knip.

Dit is nou bevestig.

Nou like ek Revvie, want hy’s MY tipe man.

Soutie raas nog steeds. En hy maak nog steeds stront met die ooitjies as hy getrek is.

Die gevolgtrekk

Lees Meer >>

RevSoutRob!!

Deur Hansie Dorper op 23 October, 2006, 3:21 am

Nou kykhiehorie, nou net voor ons tragiese afskiet episode in Irak, het ek kortliks deur daai vetgat Henry James Johannes Albertus Dronkgat Jonker verneem dat daar 3 nuwelingekies by daai disreputable klomp Willeklonge uitgeslaan het wat hul lyfies kastag sterk hou. Nou uit die aard van die saak wee

Lees Meer >>

K*k In Irak Part 13.

Deur Hansie Dorper op 5 October, 2006, 4:26 am

Of so het dit gevoel. Want Bliksem was weer vol streke, Bull het almal gemolest en is toe in DB gegooi vir 2 weke oor hy die laptop gejack het en ons moet n rock show vir die arme soldate gooi. Ai donder. Ten minste was Kid relatief by sy sinne, want anders het ons die plot verloor.

So is almal

Lees Meer >>

Irak jou lekka ding!!!

Deur Bull op 24 August, 2006, 3:00 am

Na amper ‘n maand op die run is ons darem veilig in Irak. Klink seker maar bra k*k dat mens veilig kan wees in Irak, maar trust my dit is beter as Israelies wat jou eers af skiet en dan die wereld vol jaag.

Maar ja ou Hansie het seker so /- 20kg verloor en die ding lyk skoon vertraag. Kid het s

Lees Meer >>

**BREAKING NEWS - C130 is af geskiet **

Deur Willeklong op 20 July, 2006, 8:34 am

04h00 vanoggend het die Suid-Afrikaanse ambessade in Iraq ons Willeklong administrasie gekontak met die SKOKKENDE nuus dat die C130 (army vliegtuig) waarin die Comeback Kids getravel het oppad Iraq toe, af geskiet is deur die Israelse leer.

Toe die Iraqis by die crash site kom kon hulle geen cas

Lees Meer >>

Irak hie kom ons!!!

Deur Hansie Dorper op 19 July, 2006, 6:00 am

Hoes hoes kots poep en hier sit ons nou in Port Elizabeth en wag vir die Aerie. Bliksem is effe in n dwaal en hy loop so stywe rug. Blykbaar het aliens hom gehad vir so paar dae en is daar n misterieuse tracking device in sy ass. Ons vermoed dit was te veel turksvye toe ons Bull gaan haal het, maa

Lees Meer >>

Twak in Irak

Deur Hansie Dorper op 23 June, 2006, 6:32 am

Jong, so is Bull nou mos by Bono daar in die Oos-Kaap en hier Saterdag aand laas week kry ek so benoude oproep.

Dis Bono en hy’s moerse in ‘n flat spin. Bull het ge-OD. Ek skrik my saad weg en tune die ooitjies hulle moet gou eenkant toe staan, ek moet konsentreer. Ek vra Bono wat gaan aan. Hy

Lees Meer >>
Afrigator