Thursday 09 September 2010

No Kidding

Die hitte

Deur Boerbok op 5 March, 2009, 2:22 pm

Die Klonge sit onder ‘n boom, somewhere tussen Calitzdorp en Vanwyksdorp. Dis warm, vrek warm. Dis so warm, die vendusieafslaer praat teen ‘n gewone pas.

Lees Meer >>

Tiger wie?

Deur Heinrich du Preez op 14 November, 2008, 10:49 pm

Tiger Woods het blykbaar in die week by n gholfbaan in Amerika n draai gaan maak om n oefen rondte gholf te speel na sy onlangse knieg operasie.

Toe hy by die Pro Shop kom om sy rondte te bevestig, kyk die mannetjie agter die toonbank hom so aan en s?: “Sorry sir, this golf club is for white

Lees Meer >>

Bachelorspaarties…

Deur Boerbok op 30 July, 2008, 3:17 am

“A bridal shower or hen s party, hosted by the bride s close friends, is a light-hearted event - more often than not a chance for a night out - where gifts are bestowed on the bride for her new home; whilst a bachelor s party usually takes place on the groom s last night as a bachelor and is a rauco

Lees Meer >>

Henry se student dae

Deur Heinrich du Preez op 22 June, 2008, 12:46 am

Baie van julle weet dit nie, maar Henry is baie naby aan n super intelligente mens… want hy het geswot in sy jonger dae. Nie verskriklik suksesvol nie… maar jip, hy het dit gedoen.

Nou, hierdie storie wat ek vir julle wil vertel is toe Henry eendag in die klas te veel ges? het, en almal van

Lees Meer >>

Hoe om jou h*l te skeur as jy koedoes dra…

Deur Boerbok op 18 June, 2008, 7:37 am

Ek het hierdie afgelope naweek gaan jag saam met my pa en broers. Elk geval, ek skiet toe jong koedoebul en ons moet hom bakkie toe dra, seker so 180m, oor ‘n ongebruikte treinspoor wat deur die plaas hardloop.

So ges?, so gedaan: my broers het sy voorpote gebind om die paaltjie en ek en my pa d

Lees Meer >>

Hoekom WK nooit een hoeveelheid mens kan wees nie…

Deur Boerbok op 12 June, 2008, 4:33 am

As daar ooit sensus gehou moet word van mense wat WK ondersteun of die WK klere dra, sal ons nooit in der ewigheid een vaste, akkurate getal kan kry nie.

Steyn Basson, aka Rev, Revman, Revmeister, Da Reverand, Die Revvertjie, Rev Vol Oop, RevUnlimited, RevLimmitter, RevGeLimitDeurMamma, etc.etc.

Lees Meer >>

Die idees van die WilleKlonge…

Deur Boerbok op 19 September, 2007, 12:54 am

Dit blyk dat daar ‘n gevestigde patroon is wat die meeste van die WK idees/trips/watookal volg en ek het dit nou uiteindelik uitgefigure…

Dit loop as volg… Ons almal kuier lekker saam laat die biesies bewe en ons gesels ‘n hond uit ‘n bos uit. Ons praat oor ou trips, gebeurtenisse, girls v

Lees Meer >>

‘n Ware Verhaal

Deur Elizca Stemmet op 13 February, 2007, 1:03 am

Kyk, ek het altyd ges? dat my skoonsus nie met kaalhande aangepak moet word nie, en gister het sy dit weereens bewys.

Sien, so is sy oppad gister om haar besigheid se geld te gaan bank maar op pad kom sy agter sy kort sigarette en sy stap in by so n huiswinkel daar in Woodstock. Met die uittrap

Lees Meer >>
Afrigator