Deur Henry Jonker op 14 October, 2009, 12:14 pm
Die jaar wil ons iets anders probeer want nie almal hou van ’n formele ding nie, so daar was besluit om ’n lekker informele kuier te hou dan is daar geen pressure van mooi aantrek, hare was en tande borsel nie. BALK TOE!
Lees Meer >>Deur Riaan Coetzee op 13 October, 2009, 5:53 am
Word ek so 3 uur se kant wakker met ‘n linkersy wat voel of ‘n tandarts hom ingespuit het, so dood is hy. Vat my toe so ‘n paar sekondes om uit te werk wat nie meer dieselfde is nie. Toe besef ek!
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 17 March, 2009, 8:06 pm
So daag ek en Ricky mos Vrydag in die Paarl op by Vic, sonder dat ons enige benul het waartoe ons gaan nie. Ou Vic se gat juk maar net, ons s’n ook en daar is besluit om ‘n rigting in te voeter en te sien wat voor ons in val
Lees Meer >>Deur Heinrich du Preez op 22 January, 2009, 2:51 am
Grooming has been around since the beginning of time… not really the beginning of time if it includes cavemen. These guys had long hair, long beards and most probably even longer bodily hair.
Lees Meer >>Deur Marli Jonker op 13 October, 2008, 2:07 pm
Die jaar is vinnig besig om tot sy einde te kom en soos ons almal weet kom en gaan die naweke so vinnig soos n polonie toebroodjie in Skaap se yskas.
Net so het hierdie jaar se Willeklong jaareind dans aangebreek en met groot teleurstelling om 06:00 die volgende oggend tot n einde gekom!
Hierd
Lees Meer >>Deur Boerbok op 7 October, 2008, 6:40 am
Dit was n pragtige Saterdagoggend. Die vo?ltjies het gesing, die hoenders het gekloek en in die verte, net agter die pragtige bloekoms, kom daar iets aan. Dis nie n vo?ltjie nie; dis te groot. Dis nie n vliegtuig nie; dis te bruin.
Dis die maniese weeklaag van n 3 liter Isuzu enjin, tesame me
Lees Meer >>Deur Boerbok op 1 October, 2008, 4:16 am
Die kat kom weer, want hy wil nie langer wag. En so kom die Willeklong Potjiekoskompetisie weer, die keer in Volume 2. Ons het die nuus gestuur, die mense vertel en die nommers ingeneem vir die potte.
Saterdagoggend, 27 September begin die geskarrel om alles in plek te kry. Van die manne (ahem)
Lees Meer >>Deur Elizca Stemmet op 22 September, 2008, 6:19 am
Net gou vinnige update vir die van julle wat Saterdag 27 September die potjiekos kompetisie gaan bywoon, die program is soos volg:
Program:
11h30: Hekke open
12h00 - vertrek na bakkiekaskenades op buurplaas. almal moet probeer daar wees teen hierdie tyd.
15h00 - boeresport
16h30 tot 1
Lees Meer >>