Deur Coos Diener op 1 July, 2010, 5:42 pm
Die Patatfees is gewoonlik in die middel van Junie, seker net na die oes. Daar is iets vir almal: vir die wat nie moeg genoeg na die week is nie, is daar ’n halfmarathon en ook ’n bergfietsmarathon. Beide geskiet hoofsaaklik op die grondpad met lekker sanderige stukkies tussen-in.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 29 June, 2010, 10:05 am
Nou afhangende van hoe en wat die knaap die vorige aand geëet het, kan hy dit vir jou lewensgevaarlik maak as sy maag nou besluit om te laat loop soos wat gebeur het met Francois. Party plekke wou ek die bakkie net laat gaan het en my lewe red want geen mens kan daai goed binne hou nie.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 3 June, 2010, 2:52 pm
Ek kon dit nie glo nie…hier sit ons op Kaapse treinstasie en ons is reeds minus 1 man! Die babbelas knou nog aan my van die vorige aan se groot troue, maar al wat ek wil hê is om op onset rein te klim en te ry. Ongelukkig is Ruan laat en die tyd raak min…
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 9 October, 2009, 9:57 am
Na ‘n gesukkel tot in privaat plase, oor berge, verby skape en volstruise en plaasvolk wat die ou klein bakkie’tjie aankyk kom ons tot die einde van die pad en voor ons le ‘n rivier. Iewers het ons aangejaag.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 8 October, 2009, 12:54 pm
Die wêreld om ons verander met elke kilometer. Eers is dit sulke bossie veld en dan weer grasse. Later sien ons oop vlaktes met net swart klippies wat in die middag-son blink en later weer sulke velde vol vygie-plante.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 6 September, 2009, 6:19 pm
Die ouens lyk sleg en gisteraand het sy merk duidelik gemaak. Hierdie lywe moet nou op ’n vliegtuig kom – aai hoekom doen ons dit aan onsself.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 1 September, 2009, 6:35 am
Dus die idea wat die laaste ruk in my kop weer kweek. Navorsing is gedoen en roetes is na gekyk. Eers is heel lawwe ideas van 6 lande toer beplan, maar soos mens meer nugter na die tyd en geld beskikbaar kyk, so raak die plan realisties.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 12 May, 2009, 6:13 am
Vrydagaand se kuiertjie het geloop soos ’n veldbrand en daar was net nie einde nie. Met die wete dat die groot dag, Saterdag, eers more is word daar besluit om tente toe te sleep.
Lees Meer >>