Deur Heinrich Pienaar op 16 July, 2010, 11:57 am
‘n Goeie voorbeeld van ‘n groot maatskappy wat met sy broek op sy enkels gevang is, is Telkom. Die van julle wat ADSL internet het sal weet jy kan nie die ADSL lyn kry sonder om ook ‘n telefoonlyn of voiceline (soos Telkom dit noem) te hê nie.
Lees Meer >>Deur Coos Diener op 1 July, 2010, 5:42 pm
Die Patatfees is gewoonlik in die middel van Junie, seker net na die oes. Daar is iets vir almal: vir die wat nie moeg genoeg na die week is nie, is daar ’n halfmarathon en ook ’n bergfietsmarathon. Beide geskiet hoofsaaklik op die grondpad met lekker sanderige stukkies tussen-in.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 29 June, 2010, 10:05 am
Nou afhangende van hoe en wat die knaap die vorige aand geëet het, kan hy dit vir jou lewensgevaarlik maak as sy maag nou besluit om te laat loop soos wat gebeur het met Francois. Party plekke wou ek die bakkie net laat gaan het en my lewe red want geen mens kan daai goed binne hou nie.
Lees Meer >>Deur Neill Valentyn op 3 June, 2010, 2:52 pm
Ek kon dit nie glo nie…hier sit ons op Kaapse treinstasie en ons is reeds minus 1 man! Die babbelas knou nog aan my van die vorige aan se groot troue, maar al wat ek wil hê is om op onset rein te klim en te ry. Ongelukkig is Ruan laat en die tyd raak min…
Lees Meer >>Deur Coos Diener op 7 May, 2010, 9:17 am
Kaapstad het my verbaas. Dis stad, maar daar is ook baie berg. Toegang is geen probleem nie: een oomblik is jy nog op die snelweg en dan eensklaps is jy in die berg. Die dead give-away is wel die ver-af gedruis van die stad, maar teenoor die skoonheid voor jou is dit ’n klein prys om te betaal.
Lees Meer >>Deur Riaan Coetzee op 28 April, 2010, 6:48 am
Toe maak Fielies die Smouskabouter sommer sy eie naam op. Hy wil Spaar ook franchise maar die ander kabouters wil net heeldag sampioensop maak en die feetjies se vlerkies vryf!
Lees Meer >>Deur Heinrich Pienaar op 26 March, 2010, 3:05 pm
Sien daar is ‘n fyn lyntjie tussen “Die snaakse Zef ou” wees en die “Die Zef af ou” wees. Ek dink Jack Parow het hierdie haarfyn lyntjie perfek gesny!
Lees Meer >>Deur Francois Brill op 19 March, 2010, 12:15 pm
Is ‘n blanke Afrikaans sprekende persoon met ou tradisies maar met nuwe waardes…
Lees Meer >>