Deur Carla Botha (Paljas) op 10 October, 2009, 4:45 am
Laastens, die eerbare knights of the love table. Eerlik, opreg, sterk van karakter, wagtend… Soekend na daai soulmate. Maar keer op keer moet hul eers veg teen die trop wolwe, daai paaiende plesierdiere uit op die jag.
Lees Meer >>Deur Elizca Stemmet op 27 August, 2009, 4:10 pm
Ek het self “liefdes woorde” gaan Google en waar as wragtag, tweede van bo is Willeklong se artikel… “Wat is ware liefde”.
Lees Meer >>Deur Elizca Stemmet op 6 August, 2009, 1:05 pm
Hoekom is dit so belangrik vir ons om te trou? Is dit nie net genoeg om saam te bly en jou lewe met die ander helfte te deel nie?
Lees Meer >>Deur Heinrich du Preez op 9 March, 2009, 7:25 pm
Vir my was liefde in die laerskool om vir ‘n meisie te vra om te kys, en as sy ja sê is jy in die sewende hemel. Haar naam word met koukie op jou skool tas geskryf en met tippex op jou penne blikkie
Lees Meer >>Deur Elizca Stemmet op 3 March, 2009, 11:17 am
Ons leef in ‘n gejaagte lewe, soggens werk toe, middae huis toe, huis aan die kant kry, kos maak, kwaliteit tyd spandeer saam met die familie, gesin, of geliefde en met die hond gaan stap en dan gaan slaap, net om die volgende dag weer dieselfde roetine te volg.
Lees Meer >>Deur Henré Rossouw op 11 September, 2008, 9:59 am
Een of ander slimkop, ek dink dit was Einstein, het ges? die definisie van stupidgeit is om dieselfde ding oor en oor te doen, maar elke keer n ander resultaat te verwag. Die idee is dus om uit jou foute te leer. Daar waar jy akkies aangejaag het n bietjie nabetragting te doen en jou strate
Lees Meer >>Deur Henré Rossouw op 2 April, 2008, 1:53 am
So sit en staar ek toe mos nou gisteraand na die swart skerm op my televisie stel. Die van julle wat daai do not adjust your tv set advertensies geniet sou gisteraand n royal time gehad het.
Sien, dis toe mos nou mooitjies Maandagaand wat die uwe se televisie besluit genoeg is gen
Lees Meer >>Deur Elizca Stemmet op 22 January, 2008, 2:20 am
n Vriendin, Liz Klaver, het eendag die volgende geskryf: “Ek het altyd gedink girls het issues. Mans het issues wrapped in denial met n rub it in your face houding. Gaan drink n bier!”
En toe ek dit nou die dag weer lees, toe spreek dit boekdele met my. Ouens is so maklik om vinger te wys e
Lees Meer >>