Thursday 09 September 2010

Afrikaans met Byt

Koop aanlyn

Deur Heinrich Pienaar op 16 July, 2010, 11:57 am

‘n Goeie voorbeeld van ‘n groot maatskappy wat met sy broek op sy enkels gevang is, is Telkom. Die van julle wat ADSL internet het sal weet jy kan nie die ADSL lyn kry sonder om ook ‘n telefoonlyn of voiceline (soos Telkom dit noem) te hê nie.

Lees Meer >>

Rooikappie en die Wolf – die VOLLE Waarheid!

Deur Riaan Coetzee op 28 April, 2010, 6:48 am

Toe maak Fielies die Smouskabouter sommer sy eie naam op. Hy wil Spaar ook franchise maar die ander kabouters wil net heeldag sampioensop maak en die feetjies se vlerkies vryf!

Lees Meer >>

Die kreet van ‘n Neo-Boer

Deur Francois Brill op 19 March, 2010, 12:15 pm

Is ‘n blanke Afrikaans sprekende persoon met ou tradisies maar met nuwe waardes…

Lees Meer >>

Seun…kom plaas toe

Deur Willimpie Antekkan op 4 February, 2010, 5:20 am

Die rede vir die brief aan julle my vrinne en rede vir die lang stilte is weens dat hom Willimpie nie toegelaat was om te skrywe nie en die vonnis en die hofsaak was heeltemal teen my gekant en ek was al reeds November agter in n cheesewagon opad Boland toe vir my toesluit sessie van ses maande of R150 000.

Lees Meer >>

Hoekom tip vir alles?

Deur Henry Jonker op 6 January, 2010, 12:58 pm

Iets wat ek wel nie verstaan nie is HOEKOM ek verplig moet voel om ’n petroljoggie of sekuriteitswag te tip? Wie de donder (jammer vir die gru beklemtoning) het hierdie instelling gebring? Gee my ’n naam en nommer groot asb want die moet gefoeter word.

Lees Meer >>

2010

Deur Heinrich du Preez op 4 January, 2010, 11:38 am

Ons kan mekaar maar in die oë kyk en sê 2009 was nie ‘n baie goeie jaar nie, veral nie as ons net na geld verwys nie.

Lees Meer >>

Dankie vir 2009

Deur Henry Jonker op 17 December, 2009, 9:48 am

Baie dankie vir al julle ondersteuning gedurende 2009. Ons het ’n paar interessante planne wat ons graag van stapel wil stuur vroeg 2010 so hou maar ’n oog op die webtuiste.

Lees Meer >>

Glas met n glimlag

Deur Willimpie Antekkan op 16 November, 2009, 6:10 am

Met ‘n naarheid op homse mag, het Willimpie geberaam en ge-MacGuyver oor hoe om uit die kake van ‘n nagmerrie te ontsnap…en hoe gemaak vraag ek jou? Nou vergin my die verleentheid om gou, soos ‘n traffic kop n ongelukstoneel sou beskryf, vir julle mee te deel en verduidelik…

Lees Meer >>
Afrigator