Thursday 09 September 2010

Vanipadaf

Weskus jou lekker ding: Paternoster

Deur Neill Valentyn op 20 October, 2009, 5:50 am

The panty collection had to be taken down in June 1983 after a Dominee/Reverend had tea at the hotel and reported this “unholy” practice to the police. Needless to say the policeman who was responsible for the confiscation of the panties, was thereafter called “Panty’ Basson by everyone who knew.

Lees Meer >>

Enjo Life Nature Farm

Deur Vic Ives op 14 June, 2009, 5:24 pm

In die hartjie van die Cederberge, net neffens Wuppertal het ek Enjo Life Nature Farm ontdek. Diep in die berge en heuwels weggesteek, bied hierdie plekkie vir jou wegkomkans soos min…

Lees Meer >>

Verneuk hoe se goed?

Deur Vic Ives op 17 May, 2009, 11:58 am

Verneukpan is gelee in die ooste van die Boesmanland. As jy ‘n Spar verwag dan pluk jy ‘n lat vir jou eie jis. Die pan self is 57 km lank en 11 km breed en alhoewel baie van dit toegegroei is, is Verneukpan self verbasend skoon gehou.

Lees Meer >>

Doring in die vlees…? Glad nie

Deur Vic Ives op 24 April, 2009, 5:48 am

Die grondpad tussen Elandsbaai en Doornbaai op die Weskus is senutergend en ‘n avontuur op sy eie. Sit ‘n bank mis, sinkplaatpaaie en ‘n spookagtige treinspoor wat heeltyd langs jou bly by, en jy’t ‘n gevaarlike kombinasie.

Lees Meer >>

Wagendrift

Deur Vic Ives op 8 April, 2009, 12:00 pm

Die Buffelsrivier distrik is geleë in ‘n vallei tussen Lainsburg en Ladismith. Hierdie stukkie aarde en sy mense is gehard, en op die oog af lyk dit maar dor en verlate. By nadere ondersoek skilder dit egter ‘n heel ander prentjie.

Lees Meer >>

Vanipadaf

Deur Henry Jonker op 25 March, 2009, 7:11 am

Vrydaemiddae kan soms nie vinnig genoeg kom nie. Die week se doen en late het sy merk op jou siel gelos en al wat jy wil doen is in jou bakkie spring en die pad net in te voeter.

Lees Meer >>
Afrigator