Monday 06 September 2010

Die Blouer Weivelde

Net oorkant die grens

Deur Carla Botha (Paljas) op 15 February, 2010, 5:47 pm

Vreemde witgrys en klipperige stuk aarde wanneer ons by die grenshekke aankom. Die taxi bestuurder maak dit ook duidelik dat geen fotos hier geneem mag word nie (bang vir terrorisme) en ek steek maar ewe gedwee my kamera’tjie weer terug in my knapsak.

Lees Meer >>

Thailand se eilande

Deur Carla Botha (Paljas) op 14 December, 2009, 5:17 am

Die leefwyse op die eilande is baie liberaal en mense leef baie eenvoudig in huisies van hout of gebou uit baksteen. Hul vra nie baie nie en is vrede-liewende wesens. Selfs die straatbrakke gee pad indien ‘n bromponie in hul rigting sou beweeg of ‘toot’.

Lees Meer >>

Formule 1 droom, ABU DHABI 2009

Deur Carla Botha (Paljas) op 9 December, 2009, 6:21 am

As mens klein is droom mens gereeld… Veral wanneer dit by vinnige, mooi en duur motors kom. Selfs as sportfanatikus droom mens van ‘n kaartjie na ‘n olimpiese spele of selfs die F1. Soms moet mens net hard genoeg droom want wie weet, net dalk word jou wildste drome waar…

Lees Meer >>

Eerstehandse Expat-Nuus!!!

Deur Carla Botha (Paljas) op 1 October, 2009, 12:08 pm

Ja, dis warm. Tussen 37 en 44 grade die afgelope 3 weke MAAR… Dis nie dit hitte wat so erg is nie maar meer die humiditeit wat voel of dit jou aan die keel gryp elke keer as jy by ‘n gebou uitstap.

Lees Meer >>

Rusland

Deur Coos Diener op 16 February, 2009, 5:22 pm

Baie dinge in Rusland is vreemd. Die taal is snaaks: “Kak dilla?” is die mooi manier om te vra hoe gaan dit. Verder is “Kakka?” die standaard reply as hulle nie jou naam mooi gehoor het nie.

Lees Meer >>

In die spore van die Beatles.

Deur Flip du Plessis op 21 January, 2009, 6:12 am

Dis vroeg November 2008. Ek s in n skemerte tussen slaap en wakker. Dis herfs en die lug deur die gebreekte venster is koud op my wang. Die spoor klak-klak ritmies deur my lyf.

Lees Meer >>

‘n Brief uit die Noorde

Deur Willeklong op 15 January, 2009, 12:02 am

Soms kan mens so doenig wees met ‘n ton goed op een slag dat dit soms ‘n geringe dingetjie kan wees wat jou fokus kan verskyf.

Lees Meer >>

Van Der Kloof en sy gawe mense

Deur Marli Jonker op 8 May, 2008, 7:17 am

Soos enige ander langnaweek moet mens vooraf n sekere hoeveelheid beplanning doen om die sukses van hierdie baie benodigde kort vakansie te optimaliseer. Soos enige iemand wat vir ons ken (veral vir Henry ken) is die doel van so n langnaweek om soveel, en so wyd as moontlik in ons land in te vaar

Lees Meer >>
Afrigator