Deur Heinrich Pienaar op 26 March, 2010, 3:05 pm
Sien daar is ‘n fyn lyntjie tussen “Die snaakse Zef ou” wees en die “Die Zef af ou” wees. Ek dink Jack Parow het hierdie haarfyn lyntjie perfek gesny!
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 5 April, 2009, 4:45 pm
Liezel van der Westhuizen het die vermoë om haar hare te verkrag. Ek weet verskeie media kanale het dit al op gebring en ek het myself nie daaraan gesteun nie, maar damn die Sondag was dit net te veel.
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 15 March, 2009, 12:44 pm
So lank hoor ek al van Skouspel en sien die CD’s op die rakke, maar met ek wat in die Suide van SA sit en die konsert in die Gauteng area is kon ek nog nie persoonlik uit vind wat die groot lawaai oor gaan nie
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 5 December, 2007, 6:17 am
Saterdagaand 18h00 en ek en M sleep oor die berg Grabouw se w?reld toe om Robbie Wessels by die amfiteater by Paul Cluver te gaan kyk.
Enige show van Robbie is altyd iets uit die boeke en hierdie een was DEFINITIEF vir die boeke.
Paul Cluver se amfiteater is merkwaardig; 10 min daar tussen d
Lees Meer >>Deur Boerbok op 3 December, 2007, 4:22 am
Flashback. Justin bl*ksem die dromme met al die mag wat hy kan muster met daai dun latlyf van hom. Francois met hangende hare is besig om sy siel die mikrofoon in te skreeu en sy lead kitaar ontgeld dit. Wynand trek die hart van sy baskitaar uit met sy pick en headbang die ritme, terwyl hy nog sy he
Lees Meer >>Deur Willeklong op 9 November, 2007, 2:34 am
Dinsdag 6 November kry ek n sms van Letitia Hanekom, dit sal nou Gian Groen se vroulief wees, dat hulle restaurant op Grabouw, Grietjies Gat, word 1 jaar oud en daar gaan partytjie gehou word.
Soos dit ons nou maar betaam bel ek almal en maak re?lings en in n oogwink is ons n vrag Klonge wat D
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 29 October, 2007, 2:35 pm
My eerste ontmoeting met hierdie knaap was so paar maande terug toe ek ʼn artikel gelees het van hierdie jong kunstenaar wat ʼn vonds op die been gebring het om boemelaars in ons land te help.
Het onmiddellik die naam op die wye WWW w?reld gesoek, en was ek nie verras met wat ek gekry he
Lees Meer >>Deur Henry Jonker op 26 September, 2007, 1:08 pm
As iemand ʼn maand terug vir my ges? het uncle Skaap Louw gaan sy eie show by die bekende Dorpstraat Teater in Stellenbosch h?, sou ek jou ore net daar en dan warm getik het, want jy is wraggies dan nie jou ma se slimste kind nie en onnoselheid moet soms korrek word met geweld….of so het my pa
Lees Meer >>