Thursday 09 September 2010

Seun…kom plaas toe

Deur Willimpie Antekkan op 4 February, 2010, 5:20 am

So…jul sieker gebedink julle gaan nie weereens van hom da Willim hoor nie…Hga!!! Julle sal nie julle oere en oege glo as julle hoor van hoe Willimpie se geluk geswaai hettie, ek terwyle ek hier sit in my sel is eke soe opgewonne dat ek sommer “DER GESUND VON MUSIK” wil uitbars en beginner sing….

”yust a spooen full of shuger end somme medesin wil doo”

Maar daai sallie deug nie…veral nie hier in Brandwagcht nie. Die rede vir die brief aan julle my vrinne en rede vir die lang stilte is weens dat hom Willimpie nie toegelaat was om te skrywe nie en die vonnis en die hofsaak was heeltemal teen my gekant en ek was al reeds November agter in n cheesewagon opad Boland toe vir my toesluit sessie van ses maande of R150 000 bokke in harde kontant vir die rede dat ek aangekla was vir miskien aanranding, moontlike verkargting en onsedelike betassing van ‘n bejaarde(?!) …anywho, ek het in January vanjaar ‘n skrywe ontvang van ‘n member of famylie very mutch removed: Oom Wolfeschlegelsteinhausenbergerdorff H. Antekkan Snr en hy is glo ‘n broer van my pa se stiefsuster se stiefpa se oupa…gmff…rite…die brief lui soooo:

Geagte Wilharmse Antekan,

U nuus van U se inhegtenisneming en vreesliktelike aanranding het ek van te hore gekom op die interwep en onderandere by polieste en ‘n wepblaai genaamt WilleKlong(?!) Daar het ek uitgevrae oor jou as jonge man, maar die skepsels het niks laat weet nie, mag dalk my onkunde wees met die hele rekenaar ding…elkgeval seun…dinge staan so.

In 1955 het ek ‘n saagmeul op skuld gekoop. In 1958 het ek n span perde, twee ponies, n ossewa, n tweeloophaelgeweer en twee maer varke gekoop – alles op skuld. In 1959 het die verdomde meul tot op die grond afgebrand. Een van die ponies het gevrek, die ander een het ek aan n onnosele wetter geleen wat hom laat vrek het van die honger. Toe sluit ek by die kerk aan.

In 1962 is my pa dood en my broer is opgehang omdat hy n pensionaris verkrag het. N Boemelaarhet my dogter op die paal gesit en ek moes die bliksem R100 betal om nie n familie lid te word nie
In 1965 kry my seun pampoentjies wat toe afsak in sy knaters en hy moes gekapater word om sy lewe te red. Later het ons gaan visvang toe die blerrie boot omneuk en my twee seuns, met heel ballas verdrink

In 1970 loop my vrou weg met die skaapskeerder wat my n tweeling as aandenking nagelaat het. Ek huur toe n huishoudster en trou met haar later om kostes te bespaar . Ek het n helse job gehad om haar op die paal te probeer kry.My dokter se toe vir my om haar skrik te maak op die fyn draai. Daardie aand vat ek toe my haelgweer bed toe ek trek n skootdeur die venster af. Die gevolg, my vrou het die bed beskuie, ek het n breek opgedoen en my beste koei, wat buite gestaan het,is in haar moer in.

In 1979 het n vuilgat my stoetbul se eiers uitgesny. Ek was nou in die moer en het begin drink, Hiermee het ek aangehou totdat ek net n sakhorlosie en n swak blaas oorgehad het. Om die horlosie op te wen en te hol vir die pis het my ‘n tydtjie besig gehou.

Na n jaar het ek moed geskep en n misstrooier, n baalmasjien en n koei gekoop, alles op skuld. Toe kom die vloed en spoel die hele lot weg, ek was nie verseker nie. My vrou kry toe vuilsiek van n verkoopsman en n ander seun, nie die een sonder bols nie, vee sy gat met n giftige haasvel af en sterf van onsteking.

U kan dus my verbasing voorstel toe ek na al die jare op n oorblywende naamgenood (met ballas) op afkom, alewens dit in moeilike tye. Graag wil ek die offer vir U aanbied Wilharmse om die plaas oor te neem en te kom boer vir my, voor my tye my inhaal en ek hierdie gronde verlaat. Ekke Oom Wolfeschlegelsteinhausenbergerdorff is bereid om met die laaste gjeldtjies wat ek gekry het, vir die verkoop van my vrugbaarste grond, dit wat oorgebly het na die skuldeisers by my was, vir jou te betaal vir joue ontslaaning en bevryding en met die paar sente wat oorbly probeere om die plaas (wat nog daarvan oorbly) te redde. Graag wag ekke op joue terugvoerings aan jou Oom,

Wolfeschlegelsteinhausenbergerdorff H. Antekkan Snr.

Jul kanne bedink hoe bly ekke was en virjeug, ekt dadelik terug geskrywe (met verlof van die tronkhoof om te skrywe), ja geseg en ek het my goetjies al gesak en gepak, en wag net vir die blikstem om aftekondig dat Wilharmse Antekan ‘n besoeker het.

Hie begin die draaipunt van myse lewe…mak reg plaas…hie kom ekke, boer van die jaar 2010!!!

Stuur na Twitter 

Versprei, print of e-mail hierdie artikel:
Print hierdie artikel Epos hierdie artikel

Hierdie artikel is geskryf deur:
Willimpie Antekkan Willimpie Antekkan - skrywer van 15 artikels op die Willeklong Portaal. Ek kom vanaf my ma, my pa het gehelp. My ma is Suid-Afrikaans en my pa is Hollands, hy het toe ek gebore is het hy weggeloop samet die posman. Ek en myse ma is toe weg die land uit oppad na Duitsland waar ek groot geword het en leer volkspele doen het. Ek het toe gaan swot om argeoloog te word maar ek het net my 'n diploma gekry in GmN, grondmonsternavorser. So ek het terug verhuis Z.A toe om hier te kom werk, ek skakel nog met Argeoloë reg oor die wêreld en stuur grondmonsters uit die karoo vir hulle. In my paartyd skryf ek bietjie vir die manne en manninne van W.K en streef om soos hulle te wees. Ek is ongetrou en het geen vaste meisie nie. Ek bly op Zinkplaatzflakte in die Groot Karoo.

Skrywer se web tuiste: www.wk.co.za

Lees meer in Afrikaans met Byt, Hooflyn.



Nog geen kommentaar.

LOS KOMMENTAAR

Afrigator