Dra By
As jy iets op die hart het of jy het ‘n trip gedoen wat almal lekker jaloers sal maak, stuur vir ons jou artikel hier! Gee ons ‘n lekker beskrywing van wat jy en jou tjommas aangevang het, sit dit op papier en stuur dit deur na ons toe. Moet asb nie vergeet om ook ‘’n lekker foto van die avontuurtjie saam te stuur nie.
Ons sal dit deurkyk en dan post op die site, tesame met jou naam onderaan! Stuur hom deur ou maat, ons wag!!!


















